Rotten Tomatoes

Movies / TV

    Celebrity

      No Results Found

      View All
      Movies Tv shows Shop News Showtimes

      Krotoa

      2017 1h 30m History Drama List
      Reviews 67% Fewer than 50 Ratings Audience Score A feisty and bright 11-year-old girl is removed from her close-knit Khoi tribe to serve her uncle's trading partner. Read More Read Less Watch on Fandango at Home Premiered May 10 Buy Now

      Where to Watch

      Krotoa

      Fandango at Home

      Rent Krotoa on Fandango at Home, or buy it on Fandango at Home.

      Critics Reviews

      View All (1) Critics Reviews
      Theresa Smith Weekend Special (South Africa) Inspired by real people, historical drama Krotoa slinks onto our local film circuit with very mixed media fanfare. Rated: 2.5/5 Aug 4, 2017 Full Review Read all reviews

      Audience Reviews

      View All (2) audience reviews
      Audience Member Such utter and absolute garbage. Supposedly based on factual events but the endproduct seems to be but a twisted story aimed at pulling audience's tears but even fails in this respect. If they wanted to rewrite a story they could at least have made it more interesting. What a bore... Rated 0.5 out of 5 stars 02/23/23 Full Review Audience Member As 'n Suid-Afrikaanse film agt internasionale filmpryse inpalm, is ek, soos die meeste Suid-Afrikaners, voor die voet trots en opgewonde om dit te sien. Die teleurstelling was derhalwe groot toe ek ten einde laaste die (ongelooflike) storie van Krotoa op die silwerdoek te siene kry. Kom ons begin by die onderdele van 'n film. Die gehalte van plaaslike kinematografie is wêreldklas. Daar is gevolglik geen verskoning vir die ondergemiddelde kamerawerk van Krotoa nie. Jy kan nie op die asemrowende landskap alleen vertrou nie. Wat stilering aanbetref, skiet die film erg tekort. Die haarverlengings van die mans is ooglopend en steurend. Die kostuums is amateuragtig. Die binnekant van die fort lyk asof iemand 'n paar stukke fluweel oor 'n hemelbed gedrapeer het. Die Khoisan-nedersettings voel haastig aanmekaargeplak. Krotoa voel soos 'n kleedrepetisie vir 'n toneelstuk wat nog baie werk nodig het. Die karakters is eendimensioneel en daarom voel jy niks vir hulle lot nie. Die dialoog is stokkerig en Nama voel ongemaklik in die monde van akteurs wat dit vinnig moes aanleer. Die grootste probleem is egter die melodrama. Krotoa voel soos 'n sepie wat op SABC2 hoort - 'n klomp gebeure word aanmekaargeflans, tydverloop is irrelevant en die ooglopende word nog meer ooglopend gemaak, als vir dramatiese effek. Die toneelspel is daarbenewens ook melodramaties. Hoe kan 'n mens byvoorbeeld die gesoute Deon Lotz laat sleg lyk? Ek is seker die film gaan boonop aanstoot gee op 'n politiese vlak. Ek laat egter daardie ingewikkelde essays oor aan mense met meer kennis en deursettingsvermoë. Die storie van Krotoa is fassinerend en behoort vertel te word, maar op 'n geloofwaardige en respekvolle manier. *Spoiler alert* Die finale strooi, en die moment wat ek uitgeloop het, is toe Krotoa vir Jan van Riebeeck vergewe vir die feit dat hy haar verkrag het. Nee man. Rated 1 out of 5 stars 01/31/23 Full Review Read all reviews Post a rating

      Cast & Crew

      Movie Info

      Synopsis A feisty and bright 11-year-old girl is removed from her close-knit Khoi tribe to serve her uncle's trading partner.
      Director
      Roberta Durrant
      Screenwriter
      Margaret Goldsmid, Kaye Williams
      Genre
      History, Drama
      Original Language
      Afrikaans
      Release Date (Streaming)
      Jan 14, 2020
      Runtime
      1h 30m
      Most Popular at Home Now