Rotten Tomatoes

Movies / TV

    Celebrity

      No Results Found

      View All
      Movies Tv shows Shop News Showtimes

      Blood and Glory

      2016 2h 12m History Drama War List
      Reviews 90% Fewer than 50 Ratings Audience Score During the Anglo Boer War, prisoners of war take a stand against their captors at the notorious St. Helena concentration camp. Read More Read Less Watch on Fandango at Home Premiered Mar 20 Buy Now

      Where to Watch

      Blood and Glory

      Fandango at Home Prime Video

      Rent Blood and Glory on Fandango at Home, Prime Video, or buy it on Fandango at Home, Prime Video.

      Audience Reviews

      View All (3) audience reviews
      Audience Member The movie glorifies the Boers and paints them as victims even though they terrorized black South Africans for centuries Rated 1 out of 5 stars 01/21/23 Full Review Audience Member Really enjoyed it. Didnt realise most Dutch South African males were sent off shore to concentration camps by the British. At least they learnt how to play rugby in the horrible process of trying to survive! Today rugby is one of SA national sports and SA are 3 x world champs out of 7 they took part in! This is where it started albeit under horrible circumstances! Rated 4 out of 5 stars 02/02/23 Full Review Audience Member Eerstens is die naam Modder en bloed misleidend. Dit klink na ? film wat bloot derms uitryg. Natuurlik is daar geweld en hartseer in die film. Dit speel tog af tydens die tragiese Anglo-Boereoorlog. Uiteindelik is hierdie film wel ? epiese goedvoelfliek met ? reusagtige hart en ? wonderlike storie. Politiek Die vertel van Suid-Afrikaanse stories, en die manier waarop dit vertel word, is uiters belangrik in ons huidige politiese klimaat. Stories raak mense, dit kan hulle empatie laat voel vir "die ander", maar mens moet fyn trap. Modder en bloed kry volgens my daardie balans reg. (En soos ek hier tik weet ek ek haal vir myself moeilikheid op die hals. Nou ja. Gooi!) Alhoewel die film onbeskaamd pro-Afrikaner is, en die Souties lelik deurloop, het dit nie vir my gevoel soos ? les in konserwatiewe patriotisme of in vingerwys nie, maar eerder as ? herinnering aan wat die Afrikaner al oorkom het, en ook wat enige onderdrukte groep, die welbekende underdog, kan oorkom. Ek hoop van harte die verkrampte faksies op alle kante van die spektrum kaap nie hierdie universele film vir hul eie agenda nie. Filmskool Die wêreldbekende fotograaf David Goldblatt het eens gesê ? goeie foto word nie oorheers deur die tegniek, die kleur treatment of die beperkte fokus nie. Dít alles vorm ? geheel. Modder en bloed se kinematografie is so besonders dat dit die omgewing, die beligting, die karakters en die aksietonele vasvang sonder dat dit steurend is. Met ander woorde, dit vorm ? geheel. Die toneelspel is deur die bank indrukwekkend. Akteurs is aangestel, nie sangers of bekendes of bloot mooi gesiggies nie. (Alhoewel die hele span verbasend aantreklik is. Magtag.) Ek moet noem dat Stian Bam se gematigde Willem Morkel en Grant Swanby se afskuwelike Kolonel Swannel uitstaan. Die stelle, die klere en die stilering voer mens terug na 1901. Soos met die kamerawerk, word dit deel van die foutlose geheel. Die produksiegehalte is ook topgehalte. Die draaiboek vloei lekker, die dialoog is vars en geloofbaar. Die karakters, van klein tot groot, maak ? indruk. Alhoewel die Britte die antagoniste is, is daar goeie siele onder hulle wat die gevangenes help. Daar is ? goeie balans tussen die humor, die drama en die historiese informasie wat die fliek deurgee. Twee hoogtepunte Een, dit is so ? lekker en komplekse storie om te vertel. Dit kombineer die Anglo-Boereoorlog, die fassinerende geskiedenis van St Helena, die Britte wat rugby na die kontinent gebring het en die onder mekaar bakleiery van die Afrikaner tydens die oorlog. Daar is nog sulke Suid-Afrikaanse stories en ek hoop Dark Matter Studios en Sean Else hou aan vertel. Twee, dit is ? goedvoelfliek van epiese proporsies - een wat met enige gevoelfliek van Hollywood vergelyk kan word. Daar is hartseer, drama, humor, opwinding en ? goeie dosis menslikheid. Ek het skoon ? traan gepink toe hulle die "Springbokken"-embleem onthul het, weggeskram vir die baba met die noodlottige koeëlwond, maar dan ook lekker gelag vir die hardegatgeid van die Afrikaner. (Veral David Louw se Randfonteinmyner is ? treat.) Modder en bloed is ? nuwe hoofstuk in die Suid-Afrikaanse filmbedryf. Rated 4 out of 5 stars 01/31/23 Full Review Read all reviews Post a rating

      Cast & Crew

      Critics Reviews

      View All (2) Critics Reviews
      Paul Parcellin Film Threat All of the pieces are in place as the film fades to black, but our journey along the way is a little too mechanical to be a genuine crowd pleaser. Rated: 5.5/10 Mar 19, 2018 Full Review Theresa Smith Independent Online (South Africa) While filmed to maximise the melodrama, the actual [rugby] game is crisply edited -- it moves fast and the action is clear -- and makes sense of what can be a complicated sport. Rated: 3/5 Apr 12, 2016 Full Review Read all reviews

      Movie Info

      Synopsis During the Anglo Boer War, prisoners of war take a stand against their captors at the notorious St. Helena concentration camp.
      Director
      Sean Else
      Producer
      Michael Cowan, Jan du Plessis, Sean Else, Llewelynn Greeff, Henk Pretorius, Barend Kruger
      Screenwriter
      Sean Else
      Production Co
      Dark Matter
      Genre
      History, Drama, War
      Original Language
      Afrikaans
      Release Date (Streaming)
      Mar 20, 2018
      Runtime
      2h 12m
      Most Popular at Home Now